Piridien

Eienskappe

Algemeen

Naam Piridien 
Ander name Asabenseen, asien
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C5H5N
Molêre massa 79,1 g/mol
CAS-nommer 110-86-1
Fasegedrag
Smeltpunt -42 °C
Kookpunt 115,3 °C
Digtheid
Oplosbaarheid opl. in water[1] 
Dampdruk 2,4 kPa @ 20 °C 
Kritieke temperatuur 346,78 °C

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt 20 °C 
Selfontbrandingspunt 482 °C 
LD50 891 mg/kg (Rot; akuut) 
LC50 28,4 g/m3/h (Rot)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Moet nie verwar word met Pirimidien nie
Piridien monster

Piridien is 'n organiese verbinding met chemiese formule C5H5N. Dit is 'n heterosikliese aromatiese verbinding wat struktureel verwant is aan benseen, met een metiengroep (=CH−) vervang deur 'n stikstofatoom. Dit is 'n hoogs vlambare, swak alkaliese, watermengbare stof met 'n kenmerkende, onaangename visagtige reuk. Piridien is kleurloos, maar ouer of onsuiwer monsters kan geel voorkom.

Die piridienring kom in baie belangrike verbindings voor, insluitend landbouchemikalieë, farmaseutiese middels en vitamiene. Histories is piridien uit steenkoolteer vervaardig. Vandag word dit wêreldwyd op die skaal van ongeveer 20 000 ton per jaar gesintetiseer.[2]

Ander name wat gebruik word vir piridien is asabenseen, asien, asinien en 1-asasieklooheks-1,3,5-dieen

Thomas Anderson
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named MDS
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ul

Developed by StudentB